Wilde Roeping / C.J. Scheepers Strydom

$10.00

Die verhaal van beroemde grootwildjagters in Suider-Afrika.

INHOUD:

W.C Harris – Kosbaarder as al die ivoor

R. Gordon-Cumming – Met Skotse rokkie agter die grootwild aan

Piet Jacobs en Jan Viljoen – Die Boerejagters en hul gewere

W.C. Baldwin – Die wilde man van Natal

C.J. Andersson – “Ek en die seun van die vrou”

James Chapman – Boer en Brit jag saam

Henry Hartley en William Finaughty – Twee Suid-Afrikaners

F.C. Selouis – Prins van die grootwildjagters

P.J. Pretorius – “Skote Pretoors”

1 in stock

Categories: , Tags: ,